Wednesday 13 April 2016

7DE LAAN SE PAMPOENKOEKIES




7DE LAAN SE PAMPOENKOEKIES

2k gaar pampoen fyn gemaak
Meng met 2 eet lepels suiker, 125ml koekmeel en 5ml bakpoeier, knippie sout, knippie kaneel, 2 eiers, 5ml suurlemoensap
Toe verander ek hom hier en bak hom in my muffin pannetjie 30min by 180c
En maak n sousie soos volg
Kook saam 160ml suiker, 5ml botter, 80ml water
Meng 40ml melk, 10ml mazina, 2ml vlapoeier en gooi by en kook tot dik!
Gooi oor pampoen muffins as hulle uit die oond kom!!
In die 7de laan boek braai hulle lepels vol in vlak olie en Bedien met kaneel suiker!!
Bron: 7de laan kook