Thursday 17 March 2016

Tillie se boerekorstert (Uietert)




Tillie se boerekorstert (Uietert)

Bestanddele

Kors
120 g meel
knippie sout
125 g botter
225 g suikermielies
Vulsel
6 uie, gekap
60 g botter en olie
2 eiers, geklits
knippie sout
1 x 410 g blik aspersiepunte, gedreineer
200 g kaas, gerasper
125 - 200 ml suurroom
Metode
Kors
Voeg die sout by die meel.
Werk die botter met jou vingers in.
Voeg die mielies by.
Voer 'n tertbak daarmee uit.
Vulsel
Braai die uie tot deurskynend in botter en olie.
Meng dit met die res van die bestanddele, voeg dit in die twertkors.
Bak teen 180 grade vir 30 - 40 minute.