Monday 14 March 2016

Sosaties

Sosatie, sosatie, sosatie


ChickMushTom Kebab

Vir ʼn hoender sosatie, marineer die hoender in ʼn suurlemoen en kruie marinade  en wissel tussen klein sampioene en klein tamaties tussen die stukke hoender. Dit is ʼn lekker kompliment vir die hoender en die geur ontplof in jou mond.

Pork Sosatie

Vir ʼn vark of rib sosatie, gebruik ʼn Kerrie marinade. Sit lekker stukke rooi uie tussen die vleis vir ʼn gebalanseerde smaak.

lamb kebabs

Vir lam sosaties is die lekkerste maar altyd ʼn Griekse geur. Laat lê die vleis in n mengsel van olyfolie, suurlemoensap, swart peper en bietjie jogurt. Sit (indien jy van olywe hou) ʼn olyf tussen die vleis of uie en peper. Ons stel voor jy hou ʼn klein bietjie pipperment sous ook naby om dalk oor die gebraaide vleis te smeer aan die einde en ook n tzatziki om oor die gaar produk te smeer.