Tuesday 8 March 2016

Rissie- hoendervlerkies




Rissie- hoendervlerkies

Bestanddele
‘n Bottel tamatiesous (750 ml)
‘n Bottel asyn (750 ml)
‘n Blok botter (500 gram)
‘n Botteltjie rissiesous (125 ml)
Metode
Voeg alles bymekaar in ‘n pot wat dig kan  toemaak.
Sit dit op die vuur en roer tot dat die botter gesmelt het.
Sit jou gaar hoendervlerkies in die sous en skud om die vlerkies te bedek.