Wednesday 23 March 2016

REGTE EGTE PAASEIERS




REGTE EGTE PAASEIERS

75 g onversoete klapper...
70 g klapper olie, gesmelt
45 ml klapper room
15 ml xylitol, of na smaak (Xylitol is a 100% natural sweetener from fruits & vegetables.)
2,5 ml vanilla
Meng al die bestanddele saam in 'n plastiekbakkie.
Plaas in die yskas tot die mengsel styf genoeg is om te hanteer. Verdeel die mengsel
in 12 ewe groot stukke en rol in eiervormpies. Plaas op 'n bord en plaas terug in
die yskas om stewig te word.
Sjokolade Bolaag:
60 g klapper olie, gesmelt
30 ml onversoete kakao
10 ml xylitol, of na smaak
Meng al die bestanddele saam in 'n klein bakkie. Rol een eier op 'n slag in die sjokolade-mengs
el. Draai die eier met 'n lepel om tot goed bedek. Plaas die eiers op 'n bord en
plaas in die yskas tot die bolaag styf is.
Lewer 12 Eiers. Per Eier * 538kJ * Total Fat 13g * Protein 1g
Total Carbs 1.1g * Net Carbs 0.6g
Die LowCarb Kombuis