Thursday, 17 March 2016

Pasta met kaaskrulle




Pasta met kaaskrulle

1 pak pasta van jou keuse
1 liter melk
1 groot pak kaaskrulle...
sout en peper
1 blikkie tuna, of spek, of maalvleis, of hoenderstukkies

Kook pasta tot amper gaar en dreineer. Gooi melk oor pasta en bring tot kookpunt. Gooi die kaaskrulle in en roer deur tot al die krulle gesmelt het. Voeg sout en peper by. Voeg die res van die bestandele by. Voeg ekstra kaas by indien verkies. Laat staan vir 5 minute en bedien.

No comments:

Post a Comment