Thursday 17 March 2016

Modderkoekies:




Modderkoekies:
1kg suiker
250ml melk
250ml kakao...
250g margarien

Kook alles 5 minute saam vandat dit borrel.
Haal af, en meng by:
1500ml hawermout
500ml klapper
10ml vanilla
Meng goed en skep teelepels vol op borde om af te koel en te stol.
Bron: Koeke-Kyk-Resep