Tuesday 15 March 2016

Ouma Koekie se Biedouw-tuna




Ouma Koekie se Biedouw-tuna

Bestanddele

2 blikkies tuna, gedreineer
1 ui, gekap
1 koppie mayonnaise
2 koppies gaar rys
tamatie, opgekap (opsioneel)
1 teelepel Aromat
swartpeper
4 eiers
1 koppie melk
1 koppie kaas
Metode
Meng al die bestanddele behalwe die eiers, melk en kaas.
Plaas in oondbak.
Klits die eiers en melk saam.
Meng dit saam met die mengsel.
Strooi die kaas oor.
Bak teen 180 grade vir 'n halfuur.