Wednesday 9 March 2016

Kosblik 3




Kosblik 3
Smul aan: 2 e grondboontjiebotter, appels en wortels vir doop in die grondboontjiebotter, kouevleis (soos ham of hoender), ’n trossie pitlose druiwe en ’n klein handvol springmielies.
Die grondboontjiebotter sal jou kind ’n energie-hupstoot gee (jy kan gladde ofcrunchygrondboontjiebotter gebruik).
Dit is ’n lekker knibbel-kosblik en die springmielies gee dit ’n prettige element.
Jy hoef vir dié kosblik niks self te maak nie, solank jy net die items in die yskas of koskas het.
Jy kan dié kosblik In ’n japtrap gereed hê.