Thursday, 4 February 2016

SPANSPEK KONFYT




SPANSPEK KONFYTRasper spanspek en vir elke kg gebruik 2 gerasperde groenappels
Jy kan selfs n klein pynappel of papaja by rasper
Voeg suurlemoensap by
Weeg vrugte en voeg dieselfde hoeveelheid suiker by.

Vir stukkonfyt sny jy die vrugte in blokkies kook stadig tot vrugte sag is kook dan vinnig tot konfyt

Resep:  Beulagh Lombard

No comments:

Post a Comment