Monday 15 February 2016

Romany Cream Poeding




Romany Cream Poeding

2 pakkies romany creams
250ml room
125ml melk...
Extra melk
Doop die koekies in melk en pak in bak.
Meng melk en room en gooi oor
Bak 180 totdat sousie dik is en koekies sag.
Bedien met room.
Baie baie maklik, VINNIG en nogal lekker.
Dis lekkerder met room/vanilla roomys as met vla!

Tanya Godwich