Monday, 22 February 2016

RICE CRISPIE BLOKKIES




RICE CRISPIE BLOKKIES
Gooi in kastrol;
4 klein Bar-ones, in stukkies gesny,
120 gr botter,
150 ml suiker, ...
25 ml gouestroop,
Verhit stadig tot sjokolade gesmelt is.
Roer gereeld met houtlepel.
Haal van stoof.
Roer 4 koppies rice crispies daarin.
Skep in gesmeerde tertbak en druk plat.
Koel af en sny in blokkies.
Bere in lugdigte houer in yskas.

No comments:

Post a Comment