Monday, 1 February 2016

Petro van Genderen‎ se Bone en Aartappel ( slaai )




Petro van Genderen‎ se Bone en Aartappel ( slaai )
750 g baba aartappels...
350 g groenbone
250 g bacon
2 wiele feta kaas
sout en peper na smaak

Was aartappels goed af sny in helfte , kook in sout water tot sag ... doen dieselfde met bone .... sny bacon en braai in bietjie olie tot mooi bruin .
Wanneer aartappels sag is water af en braai in n bietjie botter tot lig bruin .... gooi bone en bacon by aartappels , krimmel feta kaas oor.

No comments:

Post a Comment