Tuesday, 16 February 2016

Peri-Room Lewers




Peri-Room Lewers
Goedkoop & maklik om te maak

Bestanddele:
4 bakkies peri-peri hoenderlewertjies
2 bakkies sonder peri-peri...
1 ui, gesny
1 pakkies sampioene, gekap
halwe liter room

Metode:
1. Braai ui in olie tot deurskynend.
2. Voeg sampioene by. Braai saam.
3. Voeg lewertjies by.
4. Braai tot bruin.
5. Voeg room by, en laat dit prut.
6. Sout en peper vir smaak.

Bedien op roosterbrood of rys.

rsg resepte

No comments:

Post a Comment