Tuesday 16 February 2016

Mariëtta se frikkadelle




Mariëtta se frikkadelle


Bestanddele
500g maalvleis...
1 appel (Granny Smith), gerasper
1 rooi ui, gerasper
sout peper
knippie fyn naeltjies
knippie koljander

Metode
Meng al die bestandele en rol in klein balletjies.
Bak bedek teen 160 grade vir 30 minute.
Haal bedekking af en bak verder vir 15 minute.
RSG