Tuesday 16 February 2016

DOOPSOUS VIR ALLES




DOOPSOUS VIR ALLES

Meng alle bestanddele en dit kan vir maande in die yskas gehou word.

1 bottel Mayonnaise (790g)...
1 blik kondensmelk (385g)
60 ml suurlemoensap
25 ml Worcestorsous
50 ml pietersielie (vars of gedroog)
5 rooi snoepuie, fyn gekerf
4 agurkies, grof gerasper
1 middelslag ui, fyn gekerf
2 ml sout
Knippie rooipeper

Gebruik as broodsmeer, by gekookte eiers, koue vleis, warm vleis, chips, salty crax en enige-iets anders waaraan jy kan dink.

Hettie Pringle