Monday 22 February 2016

Korslose SoutTert




Korslose SoutTert
Lewer sowat 5 dosyn.

BESTANDELE:
450g Cheddar Kaas...
250g Spek
1 Blikkie weense worsies
8 Geklitste Eiers
4 k Melk
4 e Meelblom
1 e Mosterd
1 e Gedroogde Pietersielie
2 e Gerasperde uie
Sout & Peper

METODE:
1. Rasper kaas en weense worsies.
2. Versnipper spek en meng al die ander bestanddele en voeg by kaas mengsel.
3. Verdeel in gesmeerde tertpanne of een groot bakpan.

**Bak vir 40min teen 180°C.

WENK:
Gooi die mengsel in kolwyn pannetjies, strooi pietersielie en rooipeper oor, indien verkies.
Bak nou teen 180°C vir 10 tot 15 minute.