Monday, 1 February 2016

KOMKOMMERSLAAI




KOMKOMMERSLAAI

1+1/2K Suiker
1k Asyn
1t Sout ...
1t Selderysout
Fyn Swartpeper na smaak
Sny jou komkommers in dun skyfie en plaas in n lugdigte bottel .
Meng jou sous goed tot suiker opgelos is en gooi oor
Plaas in jou yskas tot goed verkoel is. Baie lekker!!

Helena Kruger

No comments:

Post a Comment