Monday, 29 February 2016

Danie se Stasie Pie Gravy




Danie se Stasie Pie Gravy
 
So baie mense het my weer gevra na die resep vir daai oorspronklike gravy wat op die Stasie Pies was dat ek dit weer plaas. Lw. ertjie meel kan jy maak deur split peas te maal ( sopmengsel green peas)

900 g ertjiemeel
3 pakkies beesstert sop
500 g Bisto...
900 g koekmeel
Sif bestandele 3 keer saam.
Hou dit in houer in yskas en haal uit wanneer gebruik
Meng 1/2 koppie van die sous bestandele met bietjie water en maak pasta.
Plaas in kastrol met 1 liter vleissous of water , roer goed, en voeg water by om lekker dikkerige sous te vorm.
Bedien oor enige pasteitjies

3 comments:

  1. Waar koop mens ertjie meel? Kry nerens en mense se hulle ken dit glad nie!

    ReplyDelete
  2. Ek wil ook graag weet. Ek het split peas gekoop En prbeer maak maar dit werk nie.

    ReplyDelete
  3. Kry nog steeds nie maar dankie vir die terug voer, het ook n pak slpit pease gekoop maar sal jou raad vat, gaan nie eens dan probeeer niešŸ‘ Begin nou wonder of dit nie net n storie is nie!!! !

    ReplyDelete