Friday, 11 December 2015

FLORI SE FLINKE VRUGTE KERRIE




FLORI SE FLINKE VRUGTE KERRIE
Bestanddele
1 ui, gekap
olie
6 skaaptjops
1 steranys
3 kaneelstokkies
5 wonderpeperkorrels
1 teelepel borrie
4 teelepels Raja kerrie
2 groen papajas, geskil

2 groen veselperskes, met skil
Metode
Braai ui met tjops in olie tot amper gaar.
Kap steranys en kaneelstokkies fyn.
Voeg by tjops saam met die wonderpeper.
Roer goed.
Voeg borrie en kerrie by.
Sny papajas en veselperskes in klein blokkies.
Laat dit stadig prut met deksel op.
Bedien op skroei rys:
Kook rys tot gaar.
Rooster in pan met klapper

No comments:

Post a Comment