Monday, 30 November 2015

Vincent se pastaslaai




Vincent van Blerk was Mariëtta Kruger se blinde navigator in ‘n fondsinsamelingstydren ten bate van die Pionierskool bir Blindes op Worcester.

Vincent se pastaslaai
Bestanddele
...
Sous
1 blik kondensmelk
1 koppie mayonnaise
½ koppie witasyn
½ koppie sonneblomolie
3 plat teelepels matige mosterdpoeier
Slaai
500 g pasta (of aartappels, of piesangs)
2 koppies wortels, grofgerasper
1 ui, fyngekap
1 soetrissie, fyngekap
Metode
Meng al die bestanddele en gooi die sous oor die slaai.

No comments:

Post a Comment