Wednesday, 25 November 2015

SUURLEMOEN-OMELET




SUURLEMOEN-OMELET

4 groot eiers, geskei
knippie sout
2 eetlpl heuning...
sap en skil van 1/2 suurlemoen
2 eetlpl klappermelk
1 eetlpl klapperolie
1/3 kp bloubessies

versiersuiker

Klits eiergele met sout, heuning, sap, skil en klappermelk
Klits eierwitte tot stywe punte vorm
Klits 1/4 van eierwitte by eiergeel
Vou res van eierwit versigtig by
Verhit klapperolie in pan, gooi eiermengsel by
Sodra bodem begin stol, strooi bloubessies versigtig oor
Plaas pan in oond en bak teen 170˚C vir 10 minute of tot ligbruin
Sprinkel met versiersuiker

No comments:

Post a Comment