Wednesday 25 November 2015

1-MINUUT SLAAI: KAPPERTJIE-SKUITE




1-MINUUT SLAAI: KAPPERTJIE-SKUITE

1 hardgekookte eiergeel
250ml olyfolie
2 eetlepels rooiwynasyn...
sout en peper
1 eetlepel gekapte kappertjies
1 eetlepel gekapte pietersielie
1 eetlepel gekapte salot

1 kiwivrug
1 andyvie

Verwyder die kiwivrug se skil, sny dun en plaas op `n bord
Sny die steel van die andyvie af en kies die mooiste blare
In `n mengbak, breek die eiergeel, klits geleidelik die olyfolie by tot 'n mayonaisse vorm
Voeg die asyn by en meng
Voeg die kappertjies, salot, pietersielie, sout en peper by en meng
Skep dit in die andyvieblare, plaas op die kiwivrug en bedien