Tuesday, 3 November 2015

Spek Kaas-poffers




Spek Kaas-poffers

Klits saam:
Halwe kop melk en 1 eier.
Voeg by: ...
1 gekapte ui, 2 kop gerasperde cheddarkaas, 1 pakkie spek in stukkies geknip of ham blokkies, 1 kop bruismeel 2 ml sout en 1 tl droë mosterdpoeier.

Meng deur en skep lepels-vol op gesmeerde, gevoerde bakplaat. Bak by 180 gr C tot goudbruin.
Kan ook in vlak olie gebak word, dreineer dan net op kombuispapier, of bak in muffinpanne.

No comments:

Post a Comment