Tuesday, 3 November 2015

GEEN BAK KLAPPER & NEUT KOEKIES




GEEN BAK KLAPPER & NEUT KOEKIES

2½ k suiker
½ k ingedampte melk
½ k stroop...
½ k sout botter
1 teel vanielje-ekstrak
2½ k gekapte pekanneute
2 k versoete klapper

In 'n medium grootte bak, kombineer klapper en pekanneute en hou eenkant.
Roer suiker, ingedampte melk, stroop en botter in 'n swaarboom kastrol oor medium hoë hitte.
Kook en roer vir 3 minute.
Verwyder pan van die hitte en roer vanielje en klapper en pekanneut mengsel. Roer vir ongeveer 4 minute, totdat die mengsel begin om af te koel en verdik.
Skep groot lepelsvol op waspapier. Laat heeltemal hard word - ongeveer 'n uur tot 'n uur en 'n half - voor opdiening.
Maak sowat 20 groot koekies.

No comments:

Post a Comment