Monday, 30 November 2015

SJOKOLADEKOEK KITSPOEDING TRIFLE




SJOKOLADEKOEK KITSPOEDING TRIFLE
Maak butterscotch kitpoeding aan. (2 pakkies)
Klits room tot styf
Gekapte neute en kersies...
Sjokolade koek of sjokolade rolkoek (jy kan hier ook brandewyn/sjerrie oor die koek gooi)

Pak lae en los oornag in yskas

No comments:

Post a Comment