Monday 30 November 2015

Beetatjar




Beetatjar
Bestanddele
beet (pas die bestanddele aan volgens die hoeveelheid beet wat gebruik word)...
1 koppie asyn
1½ koppie suiker
sout en peper na smaak
1 teelepel gemmer (opsioneel)
1 Granny Smith-appel (gerasper)
1 eetlepel kerriepoeier (of na smaak)

1 knoffelttontjie
mielieblom-mengsel
Metode
Skrop die beet goed, en spoel skoon.
Kook die beet tot gaar, maar nog ferm, met 1 eetlepel olie in die water, of ‘n klontjie botter sodat dit nie oorkook nie.
Trek die skille af en kook dit verder in dieselfe water.
Sny die beet in stukke soos verkies.
Voeg alles bymekaar, en voeg in bottels of bêre in die yskas.