Wednesday 25 November 2015

SARDYN-EN-EIER-BORD




SARDYN-EN-EIER-BORD

12 klein jong aartappels
10 vars sardyne, skoongemaak en onthoof
6 eiers...
150g jong spinasie
1 groot rooi ui

olyfolie
sout en peper

Sny die aartappels en die ui in kwarte, plaas in `n pan met olyfolie en braai tot goudbruin
Kook die eiers vir 7 - 8 minute, koel af, verwyder die dop en sny in die helfte
Rooster of braai die sardyne, 1 - 2 minute aan elke kant
Plaas die spinasie in 'n vlak opdienbord
Rangskik die aartapels, ui, sardyne en eiers bo-op
Bedien met sout en peper en eetbare blomme as garnering