Wednesday, 25 November 2015

PADDA-BRûLÉE




PADDA-BRûLÉE

3 kp melk
1/2 kp sago of tapioca
knippie sout...
1/2 kp suiker
2 eiergele
saadjies van 1 vanieljepeul
heel koemkwatskonfyt of ander sitrus
1 1/2 tlpl strooisuiker per porsie


Verhit melk, sago en sout in kastrol
Roer oor lae hitte totdat sago gaar is
Verwyder van hitte
Klits eiers, suiker en vanielje saam
Roer 2 eetlpl warm sago by
Roer eiermengsel by sago in kastrol
Roer oor lae hitte totdat poeding verdik het
Skep klein hoeveelhede ingelegde koemkwats op bodems van indiviuele bakkies
(ramekins)
Skep sago bo-oor
Strooi strooisuiker bo-oor en karamaliseer met gasvlam of onder warm oond-element
See More

No comments:

Post a Comment