Wednesday 25 November 2015

FRANSE AARBEI-EN-EIERTERT




FRANSE AARBEI-EN-EIERTERT

350g vars aarbeie
5 eiers
100g strooisuiker ...
40g botter, gesmelt
100g bruismeel
1 tlpl vanielje-ekstrak

500ml melk

Sny aarbei in die helfte en rangskik op bodem van gesmeerde tertbord
Verroom suiker en botter saam
Klits eiers by
Meng meel by
Meng melk geleidelik by
Meng vanielje by
Gooi beslag in tertbord
Bak in oond teen 180˚C vir 45 minute