Wednesday 11 November 2015

Maak jou eie kondensmelk

Hier is die resep vir die kondendsmelk, en die Amarula. ek koop ook nie meer kondensmelk nie...kondens melk resep vinnig en maklik..Een eetlepel botter in 1/2 koppie water 45 sekondes in mikro op hoog.
Meng een koppie strooisuiker en een koppie volroom melkpoeier (nie verromer ) en gooi botter water by.
Blend met stick blender tot dik en glad. Ek koop glad nie meer kondensmelk nie