Tuesday 3 November 2015

123 Teetyd bederf

 
 
123 Teetyd bederf
 
280 g gekoopte sponskoek in ’n broodvorm
250 g suurlemoensmeer
125 ml (½ k) vars room...
125 g vars frambose

versiersuiker
1 Sny die sponskoek oorlangs in snye van sowat 1 cm - soos jy ’n brood sal sny.
2 Meng die suurlemoensmeer en room en smeer op die helfte van die snye.
3 Pak die frambose op die suurlemoensmeer en sit die ander sny koek op die bessies. Sny die “toebroodjie” middeldeur om twee driehoeke te vorm. Sif versiersuiker oor en sit voor.