Friday 9 October 2015

Krummel Sampioene





Krummel Sampioene (Soos Spur S'n)
Bestanddele:
1 k knopie sampioene
1 k meel
1 k bruinbrood krummels ...
1 t sout
4 eiers, geklits

Metode:
Dompel die sampioene in geklitsde eier, haal uit en rol mushrooms in broodkrummel mengsel. Braai paar minute in baie warm olie. Bedien met tartare sous.