Monday 26 October 2015

kaas- en uiequiche


 
 
kaas- en uiequiche
Bestanddele
Kors...
200 ml meel
100g gesmelte botter
1 eier
1 koppie cheddarkaas, gerasper
1 teelepel bakpoeier

Vulsel
6 medium uie, in ringe gesny
1 koppie cheddarkaas, gerasper
swartpeper
Sous
100 ml room
1 eier
sout
Metode
Kors
Meng al die bestanddele saam.
Spuit 'n muffinpan met kleefwerendesproei.
Voer elke holte uit met die deeg.
Bak teen 180 grade vir 10 minute.
Vulsel
Meng al die bestanddele saam, en plaas dit in die tertholtes.
Sous
Meng al die bestanddele, en skep dit oor elke quiche.
Bak teen 180 grade vir 15 minute.
Bedien met slaai.