Monday 5 October 2015

DROEWORS KAAS EN EIER ONTBYT




DROEWORS KAAS EN EIER ONTBYT
Laat droewors so 1 tot 2 dae uithang, en sny in stukikies wat in n glasbak pas. Pak styf teen mekaar, en sny in ie middeldeur, om die opskep te vergamaklik. Rasper nou n lekker dik laag Cheddar kaas oor, Breek dan so 4-6 eiers bo op, met sout en peper. Bak / Grill in die oond op 180 grade vir 15 minute. Skakel die oond af en laat staan so 5 minute in die oond om af te koel. Dan is dit n lekker ontbyt so saam n tamatietjie