Friday, 9 October 2015

Biltongsmeer




Biltongsmeer
Bestanddele:
125 g gladde roomkaas of suurroom met grasuie
30 ml mayonnaise ...
30 ml suurlemoensap
125 ml poeierbiltong

sout en vars gemaalde swart peper volgens smaak
mosterd (opsioneel)
Metode:
**Meng al die bestanddele deeglik en smeer op jou gunsteling brood en geniet

No comments:

Post a Comment