Tuesday 29 September 2015

Spek en Kaas brood




Spek en Kaas brood

Benodig: ...

1 Pakkie streaky Bacon'
250g Gerasperde Cheddar kaas
250g Gerasperde Mozarella kaas
2 Pakkies winkel deeg


Metode:

1. Versnipper die spek en braai gaar in 'n pan oor lae hitte, sonder enige vloeistof.
2. Knie die kaas en spek in die brood deeg in.
3. Plaas in gesmeerde broodpan met deksel en laat verdubbel in grootte
4. Plaas in voorverhite oond en bak tot gaar teen 180grade.
5. Keer uit die pan uit, vryf met egte botter en draai in 'n vadoek toe tot opdiening.