RESTAURANT ROOM SPINASIE
SOUS:
4 eetlepels botter
4 eetlepels meel
1 klein ui, fyn gekap...
1 knoffelhuisie, fyn gekap
1 koppie melk
Sout en peper na smaak
Neutmuskaat na smaak
SPINASIE:
1 eetlepel Botter
Spinasie (1 sak/bossie)
1. Smelt 4 eetlepels botter in 'n kastrol oor medium hitte. Strooi in meel en klits / meng tot 'n pasta. Kook vir 5 minute, of totdat dit ‘n ligte goue kleur is. Meng ui en knoffel by en kook vir 1 minuut. Klits melk stadig in tot gemeng. Laat kook 5 minute terwyl die spinasie voorberei word. Voeg sout, peper en neutmuskaat by na smaak.
2. Spinasie: Smelt 1 eetlepel botter in 'n aparte pot oor medium hitte. Voeg spinasie bietjies gewys in terwyl jy dit roer. Kook spinasie vir 5 na 6 minute tot sag maar nie pap nie - dit moet helder groen wees. Meng sous in by spinasie en kook net vir 'n minuut of 2 om deur te kook.
3. Dien warm op