Wednesday, 16 September 2015

Die regte manier om akrielplastiekmeubels skoon te maak




Die regte manier om akrielplastiekmeubels skoon te maak
V: “Hoe kan ek my akrielplastiektafels skoonmaak?”
 A: Enige skoonmaakmiddels wat ammoniak of alkohol bevat, sal akriel beskadig en dit vaal laat lyk. Jou beste opsie is ’n betroubare skottelgoedwasseep en ’n sagte lap. Maak ’n oplossing van warm, seperige water en vee die tafels daarmee skoon. Wees versigtig wanneer jy dit met ’n droë lap afvee – moenie vuiligheid (en dus skrape) in die oppervlak invryf nie.

No comments:

Post a Comment