Friday 25 September 2015

Alta Gunter Van Dyk se Chic Pops





Alta Gunter Van Dyk se Chic Pops
hoender fillets, sny op in blokkies, gebruik chicken spice na smaak, laat lê vir rukkie in karring melk, haal uit melk, rol dan in meel wat ook bietjie gegeur is met chic spice, diep braai dit vir paar min in warm olie tot goud bruin, my eie resep , geen hoeveel hede betrokke nie, die is n mik korrel en proe resepie, maak jou eie karring melk, 2 kopies melk; 50 ml wit asyn of suurlemoensap