Friday, 7 August 2015

Bacon en Aartappel Gereg




Bacon en Aartappel Gereg
Bestanddele:
4 groot aartappels
2 groot uie, gekap ...
1 pak bacon in stukkies geknip
olie
1 tamatie
1 blik sampioen roomsop
halwe k mayonnaise

halwe k blatjang
sout en peper.
gerasperde kaas
Metode:
Verhit oond tot 180 gr C. Kook aartappels, nie sag, nog effe styf. Trek skillle af en sny in blokkies of skywe. Pak in groot oondbak. Braai uie en bacon in olie tot gaar. Sny tamatie in stukkies en roer by. Gooi bo-oor aartappels. Meng sampioen roomsop, mayonnaise, blatjang, sout en peper saam. Skep bo-oor aartappels en strooi gerasperde kaas bo-oor. Bak vir 30 minute tot effe bruin.

2 comments:

  1. Saute the onion inside the equal pan till smooth, then upload the garlic and tomato. Season with salt and pepper to taste. Simmer till a wished form. Pour over the potatoes and friend what students love to write and sprinkle with the chopped 1st Baron Beaverbrook over.

    ReplyDelete