Friday 7 August 2015

UIE MARMELADE




UIE MARMELADE
150ml olyfolie
20ml mosterdsaad
1kg rooi uie, geskil, in dun ringe gesny
25ml gemmer, vars, gerasper...
2 vars lourierblare
100ml bruinsuiker

150ml rooi wynasyn
100ml rooiwyn
fyngerasperde skil en sap van 2 lemoene
Verhit die olie in ‘n groot swaarboomkastro
l en soteer die uie stadig oor ‘n lae hitte tot dit sagg is (sowat 25 minute) Roer
dit af en toe. Voeg die res van die bestanddle by en prut saggies tot die sappe verdik.
Geur na smaak met sout en en vars gemaalde peper en laat staan 8 uur sodat die geur
goed deurtrek. Skep in droë, skoon en warm flesse en bêre in yskas. Sit voor met
gebraaide beesvleis, ham of kaas.