Wednesday 22 July 2015

Papierbord Idees

Lekker idees met papierborde.  Die kinders kan help om dit te versier en kan as versierings vir 'n verjaardag partytjie gebruik word.