Thursday 23 July 2015

JUNGLE OATS" SKONS




"JUNGLE OATS" SKONS
25ml suiker
1ml bakpoeier
2 eiers...
250ml melk
knippie sout
250ml hawermout

60ml kookolie
500ml meel
gerasperde kaas om bo-oor te sprinkel
Voorverhit oond tot 180⁰C.
Meng die hawermout en sout by die meel.
Maak 'n holte in die middel.
Voeg die olie, melk en geklitste eier by en roer, maar nie te veel op 'n slag nie.
Voeg lepelsvol deeg op 'n bakplaat wat goed gespuit is met Spray & Cook.
Smeer die geklitste eier bo-oor elkeen.
Sprinkel gerasperde kaas bo-oor en bak 12 tot 15 min. tot gaar.