Tuesday 28 July 2015

MAKLIKE YSKASTERT




MAKLIKE YSKASTERT:
BENNODIG:
1 blik kondensmelk
1 bakkie cream cheese
1 pakkie kits poeding...
1 pakkie tennis beskuitjies...

1 houertjie room
MAAK SO:
Klits die Kondensmelk, cream cheese en kitspoeding saam. Pak laag tennisbeskuitjies onder in tertbak. Gooi mengesel bo-oor. Klits room styf en smeer bo-op mengsel. Plaas in yskas.

(Kos vir kampeerders met idees vir kampering)