Thursday, 30 July 2015

Gerookte varkboud met appelsider



Gerookte varkboud met appelsider
1x gerookte varkboud (1.5-2.5kg )
1x bottel appelsider (soos Hunter’s Gold, 750ml )
1 x gerasperde appel
Plaas in oondpan, bedek met foelie en bak in oond by 180°. Dit kan 30 min bak vir elke 500g, plus ‘n ekstra 30 min. Die varkboud in die foto weeg 2.5kg en het gebak vir drie ure. Om te versier, glasuur met appelkooskonfyt en rooster in oond tot goudbruin.

No comments:

Post a Comment