Paasbolletjie brood en botterpoeding
|
|
Bestanddele 4 ekstra groot eiers, geskei 125ml strooisuiker knippie sout 500ml melk 6 paasbolletjies, in snye gesny
|
Metode Verhit die oond tot 170°C.| Spuit 6 groot oondvaste koffiekoppies met kleefwerendesproei. Klits die eiergele en strooisuiker saam tot lig. Voeg die sout en melk by en meng. Week die snyepaasbolletjies in die melkmengsel. Pak die paasbolletjies onderin die koppies.| Giet die orige melkmengsel oor. Bak 35 minute of totdat die eiermengsel gestol is. |