Monday 26 January 2015

Muesli




Muesli
4 Koppies Hawermout
1 Koppie gerasperde Klapper
60ml. Sonneblomolie
80ml. Heuning
½ Koppie Sonneblomsade
1 Teelepel gemaalde Kaneel
1 Koppie gedroogde Vrugte

-Plaas al die bestandele in ‘n groot mengbak en meng goed. Jy kan ook die mengsel tussen jou hande vryf tot dit goed gemeng is.
-Plaas die mengsel in ‘n ligdigte houer tot benodig.
Wenk: Enige mengsel van Neute en/of Sade sal baie goed hier werk. Jy kan ook gedroogde Vrugte soos Appelkose, Vye & Perskes gebruik.