Monday 26 January 2015

Gesonde Vrugte ysies;





Gesonde Vrugte ysies;
Kyk uit vir winskopie aanbiedings by die supermark. Vrugte is nou volop.
Gooi n klomp piesangs in jou voedsel verwerker as basis... dit maak enige vrugte ysie baie romerig . Gooi daarby n klompie baie ryp aarbeie, of enige ander vrugte soos mango, selfs druiwe.. Verpulp tot glad. Sny nou n paar stukkies aarbeie in die mengsel in.
...
Gooi in jou lollie-ysbakkies. En as jy nie lollie-bakkies het nie, gebruik papier of foamelite bekertjies en vul dit net so halfpad. Sit halwe sosatie stokkies in die mengsel ipv roomys stokkies.
Baie gesonder as gekoopte goed vol sintetiese stowwe.


Mignonne van Heerden