In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Monday, 12 January 2015
David se fopslaai
David se fopslaai (Botterskorsie en jellie)
Bestanddele
1 botterskorsie, geskil en gerasper
1 blik fyngemaakte pynappel
1 pakkie perskejelliepoeier
Metode
Meng al die bestanddele goed.
Sit in yskas vir 3 uur.
Newer Post
Older Post
Home